Cornelis van Quaelberg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Cornelis van Quaelberg (ook van Quaelbergen of van Quaalberg) (1623, Amsterdam[1] - 3 Februarie 1687, Batavië[2]) was die derde kommandeur aan die Kaap die Goeie Hoop en het Zacharias Wagenaer op 27 September 1666 opgevolg.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Cornelis van Quaelberg | |
3de Kommandeur van die Nederlandse Kaapkolonie | |
Ampstermyn 27 September 1666 – 18 Junie 1668 | |
Voorafgegaan deur | Zacharias Wagenaer |
---|---|
Opgevolg deur | Jacob Borghorst |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 1623 Amsterdam |
Sterf | 3 Februarie 1687 Batavia, Nederlands-Indië (tans Djakarta, Indonesië) |
Sluit