Zacharias Wagenaer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Zacharias Wagenaer (ook Wagenaar en Wagner gespel) was die tweede kommandeur aan die Kaap die Goeie Hoop en het Jan van Riebeeck op 6 Mei 1662 opgevolg, twee dae na laasgenoemde se vertrek na sy nuwe posisie in Batavia.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Zacharias Wagenaer | |
2de Kommandeur van die Nederlandse Kaapkolonie | |
Ampstermyn 6 Mei 1662 ā 27 September 1666 | |
Voorafgegaan deur | Jan van Riebeeck |
---|---|
Opgevolg deur | Cornelis van Quaelberg |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 10 Mei 1614 Dresden, Keurvorstedom Sakse, Heilige Romeinse Ryk |
Sterf | 12 Oktober 1668 (op 54) Amsterdam, Nederland |
Eggenoot/-note | Anna Auxbrebis |
Sluit