Jacob Borghorst
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jacob Borghorst (ook Borchorst) was die vierde kommandeur aan die Kaap die Goeie Hoop en het Cornelis van Quaelberg opgevolg nadat dié deur die VOC uit sy pos ontslaan is.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Jacob Borghorst | |
4de Kommandeur van die Nederlandse Kaapkolonie | |
Ampstermyn 18 Junie 1668 – 25 Maart 1670 | |
Voorafgegaan deur | Cornelis van Quaelberg |
---|---|
Opgevolg deur | Pieter Hackius |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | onbekend |
Sterf | onbekend |
Sluit