William Fehr-versameling
versameling van William Fehr (1892–1968) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die William Fehr-versameling is 'n groot versameling Afrikana wat in die Kasteel die Goeie Hoop en in Rust en Vreugd in Kaapstad besigtig kan word. Dit is van besondere kultuur-historiese waarde vir Suid-Afrika.