antikwariese artikels wat afkomstig is uit of betrekking het op Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Africana is antikwariese artikels wat afkomstig is uit of betrekking het op Afrika. Hierdie voorwerpe is dikwels van groot waarde veral omdat hulle van historiese belang is en versamelaars bereid is om hoë pryse daarvoor te betaal.