Rust-en-Vreugd
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rust-en-Vreugd in Buitenkantstraat is een van die weinige 18de-eeuse huise wat in Kaapstad oorgebly het. Dit is in 1940 tot nasionale gedenkwaardigheid verklaar en huisves nou 'n deel van die William Fehr-versameling.