Shirley MacLaine
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Shirley MacLean Beaty[1] (gebore op 24 April 1934),[1] professioneel bekend as Shirley MacLaine, is ’n Amerikaanse aktrise van die verhoog, televisie en rolprente, asook ’n sanger, danser, aktivis en skrywer. Sy het ’n Oscar, vyf Golden Globes (onder meer die Cecil B. DeMille-prys), ’n Emmy en twee Baftas gewen.