Réunionnais
From Wikipedia, the free encyclopedia
Réunionnais (kréol rénioné; Frans: créole réunionnais) is 'n Frans-gebaseerde Kreools wat deur sowat 455 000 mense op die eilandnasie Réunion, 'n Franse oorsese département, gepraat word, sowat 90% van die bevolking.[2] Dit is nou verwant aan die kreooltale van Mauritius (Morisyen) en Seychelle (Seychellekreools), maar net laasgenoemde geniet ampstaalstatus. Daar word oorweeg om Réunionnais tot 'n amptelike taal te verhef.
Kitsfeite Réunionnais kreol morisien, Taalkodes ...
Réunionnais kreol morisien | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Réunion | |
Gebied: | Oos-Afrika | |
Totale sprekers: | 455 000[1] | |
Taalfamilie: | Kreools Frans Bourbonnaiskreools Réunionnais | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | ||
ISO 639-3: | rcf | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sluit
Réunionnais het uit Frans ontwikkel, maar sluit ook leenwoorde uit Malgassies, Hindi, Portugees, Gujarati en Tamil in.[3]