R58 (Suid-Afrika)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R58 is een van die Noord- en Oos-Kaap se provinsiale paaie in Suid-Afrika. Dit begin by die N1 in Colesberg in die Noord-Kaap, kruis die N6 deur Aliwal-Noord, en gaan voort tot waar dit by die R56 aansluit in Elliot. [1]
Kitsfeite Provinsiale roete R58, Roete-inligting ...
Provinsiale roete R58 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur NKDPOW en OKDPOW | ||||
Lengte | 413 km (257 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | N1 in Colesberg | |||
N6 in Aliwal-Noord R56 in Elliot | ||||
Oospunt | R61 in Ngcobo | |||
Ligging | ||||
Stede | Colesberg Burgersdorp Aliwal-Noord Lady Grey Barkly-Oos Elliot Ngcobo | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Sluit