Colesberg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Colesberg is 'n dorp in die Noord-Kaap, aan die N1 nasionale pad, 220 km suid van Bloemfontein. Colesberg word as die middelpunt van die roetes tussen Kaapstad en Johannesburg, en laasgenoemde en Port Elizabeth beskou.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Colesberg | |
---|---|
Koördinate: 30°43′S 25°6′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Pixley ka Seme |
Munisipaliteit | Ubuntu |
Stigting | 1830 |
Oppervlak | |
• Totaal | 174,84 km2 (67,51 vk. myl) |
Hoogte | 1 369 m (4 491 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 16 869 |
• Digtheid | 96/km2 (250/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 5.3% |
• Indiërs/Asiërs | 0.6% |
• Bruin mense | 25.7% |
• Swart mense | 67.4% |
• Ander | 1.0% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 59.5% |
• Afrikaans | 33.1% |
• Sotho | 2.8% |
• Engels | 1.8% |
• Ander | 2.9% |
Poskode (strate) | 9795 |
Poskode (posbusse) | 9795 |
Skakelkode | 051 |
Sluit