Ovambosperwer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ovambosperwer (Engels: Ovambo Sparrowhawk) Accipiter ovampenis (156) Lengte: 33–40 cm
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Ovambosperwer | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | Falconiformes (of Accipitriformes, q.v.) |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. ovampensis |
Binomiale naam | |
Accipiter ovampensis Gurney, 1875 | |
Sluit
Dié rats voëls is nie algemene besoekers in stadstuine nie, maar raak tog meer volop in dié habitat, waarskynlik weens die meer beboste aard van tuine en 'n oorvloed van prooi. Hulle is skugter, onopvallende voëls en word selde gesien behalwe wanneer hulle vinnig van boom tot boom vlieg, of wanneer ander voëls op hulle toesak.