Falconiformes
From Wikipedia, the free encyclopedia
Falconiformes is 'n orde van voëls. Die orde het slegs een familie, die Falconidae met 11 genusse, waaraan sowat 290 spesies behoort. Hierdie voëls is aktief gedurende die dag (van vroegoggend en laatmiddag). Kuikens bly vir 'n geruime tyd in die nes nadat dit uitgebroei het en word deur beide die ouers versorg.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Families ...
Falconiformes | |
---|---|
Falco berigora | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Infraklas: | |
Orde: | Falconiformes Sharpe, 1874 |
Families | |
Accipitridae |
Sluit