Motreën
ligte vloeibare neerslag / From Wikipedia, the free encyclopedia
Motreën is 'n ligte vloeistof neerslag wat bestaan uit vloeibare waterdruppels kleiner as dié van reën – gewoonlik kleiner as 0.5 mm in deursnee.[1] Motreën is gewoonlik geproduseer deur lae stratuswolke en stratocumuluswolke. Neerslag koerse van motreën is op die orde van 'n millimeter per dag of minder op die grond. As gevolg van die klein grootte van motreëndruppels, onder baie omstandighede verdamp die motreën grootliks voordat die oppervlak bereik word en dit kan dus nie deur waarnemers op die grond voorkom nie. Die METAR kode vir motreën is DZ end vir vriesmotreën is FZDZ.[2]
Meer inligting Subklas van, Bestudeer deur ...
Subklas van | neerslag, weer |
---|---|
Bestudeer deur | Reënvalbepaling |
Unicode-karakter | , |
Sluit