Mohammad bin Salman
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mohammad bin Salman bin Abdoel Aziz al-Saoed (Arabies: محمد بن سلمان بن عبدالعزيز آل سعود, Muḥammad bin Salmān bin ‘Abd al-‘Azīz Āl Sa‘ūd; gebore 31 Augustus 1985),[1][2][3] in die omgang bekend as MbS,[4][5] is die kroonprins en onderpremier van Saoedi-Arabië[6] (die koning is die premier). Hy is ook voorsitter van die Raad vir Ekonomiese en Ontwikkelingsake, voorsitter van die Raad vir Politieke en Veiligheidsake en minister van verdediging – die jongste ter wêreld toe hy aangestel is.[7] Hy is al beskryf as die mag agter die troon van sy pa, koning Salman.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Minister van verdediging ...
Mohammad bin Salman al-Saoed | |
Kroonprins van Saoedi-Arabië Eerste onderpremier | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 21 Junie 2017 | |
Voorafgegaan deur | Mohammad bin Najef |
---|---|
Minister van verdediging | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 23 Januarie 2015 | |
Voorafgegaan deur | Salman bin Abdoel Aziz al-Saoed |
Onderkroonprins Tweede onderpremier | |
Ampstermyn 29 April 2015 – 21 Junie 2017 | |
Voorafgegaan deur | Mohammad bin Najef |
Opgevolg deur | Vakant |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Mohammad bin Salman bin Abdoel Aziz al-Saoed 31 Augustus 1985 (1985-08-31) (38 jaar oud) Riaad |
Eggenoot/-note | Sarah bint Masjoor bin Abdoel Aziz al-Saoed |
Kind(ers) | 4 |
Sluit