Mamphela Ramphele
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mamphela Aletta Ramphele (* 28 Desember 1947 –) is 'n Suid-Afrikaanse voormalige anti-apartheidsaktivis, dokter, akademikus en suksesvolle besigheidsvrou. Sy was diep bevriend met Steve Biko, die vader van haar twee kinders. Ramphele is 'n voormalige adjunkkanselier van die Universiteit van Kaapstad, en vorige besturende direkteur by die Wêreldbank.[1]
Kitsfeite Gebore, Nasionaliteit ...
Mamphela Ramphele | |
---|---|
Mamphela Ramphele in 2020 | |
Gebore | Mamphela Aletta Ramphele 28 Desember 1947 (1947-12-28) (76 jaar oud) Kranspoort, Transvaal |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Bekend vir | anti-apartheidsaktivis Voormalige direkteur van die Wêreldbank "Greatest South African" (55ste) |
Eggenoot | Steve Biko |
Kinders | Hlumelo Biko |
Sluit