Langstertkoester
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die langstertkoester (Anthus longicaudatus) is 'n nie-broeiende voël en winterbesoeker, hoofsaaklik van Mei tot Augustus en leef oop kortgrasveld en Karoobossieveld van die Noord-Kaap. Hulle kan een-een voorkom of in swerms van tot 40 groot. Die voël is 19 cm groot en weeg 33 gram. Hulle broeigebied is vermoedelik in Sentraal-Afrika. In Engels staan die voël bekend as die Long-tailed pipit.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Langstertkoester | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. longicaudatus |
Binomiale naam | |
Anthus longicaudatus Liversidge, 1996 | |
Sluit