Klas 9-stoomlokomotief
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Klas 9 is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë in die vorige eeu gebruik is. Daar was vyf lokomotiewe bestel in 1904 by Vulcan Foundry volgens die ontwerp van P.A. Hyde van die Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë. Die lokomotief was nie toegerus met 'n superverhitter nie, maar wel met Stephenson-klepratwerk.
Kitsfeite Tipe en oorsprong, Kragtipe ...
CSAR no. 600, later SAR no. 727, ongeveer 1904 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Vervaardiger | Vulcan Foundry |
Serienommer | 1904-1907, 1985 |
Model | CSAR Klas 9[1] |
Klas | CSAR & SAR Klas 9 |
Vervaardig | 1904 |
Aantal gebou | 5 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 4-6-2 "Pacific" |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Voorwielomtrek | 762 mm (30 dm) |
Dryfwielomtrek | 1 450 mm (57 dm) |
Agterwielomtrek | 762 mm (30 dm) |
Min. draaisirkel | 330 m |
Wielbasis | Totaal: 19.377 m Enjin: 4.572 m per gekoppelde deel, 10.262 m totaal Tender: 6.223 m totaal |
Lengte | 21.806 m |
Hoogte | 3.912 m |
Raamwerk | Staafraamwerk |
Asbelasting | 13.3 t op die 2de dryfwiel |
Massa op dryfwiele | 39.7 t |
Lokomotiefmassa | 61.4 t |
Tendermassa | 20.0 t leeg 48.3 t gelaai |
Gesamentlike massa | 108.8 t leeg |
Tendertipe | XM3 * 2 asboegies * 864 mm wiele |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 10.2 t |
Waterkapasiteit | 18 000 ℓ |
Stoomketel | 1.524 m binnediameter 3.835 m binnelengte |
Stoomketeldruk | 1 380 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 2.021 m2 |
205 buise van 50.8 mm diameter | |
– Vuurkas | 12.170 m2 |
137.59 m2 | |
Silinders | Twee |
Silindergrootte | 457 mm (18 dm) boor 660 mm (26 dm) slag |
Klepwerk | Stephenson |
Werkverrigting | |
Trekkrag | 98.6 kN (22170 lbf) teen 75% keteldruk |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë Suid-Afrikaanse Spoorweë [2] |
Aantal in klas | 5 |
Vlootnommer(s) | CSAR 600-604 SAR 727-731 [3] |
Plek gebruik | Transvaal |
Afleweringsdatum | 1904 |
Eerste tog | 1904 |
Onttrekkingsdatum | 1926 |
Sluit