Hawaiki
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hawaiki in die Polinesiese mitologie, ook gespel Avaiki (Geselskapseilande), Savai'i (Samoa) of Havaiki (Tahitiaans), is die oorspronklike tuiste van die Polinesiese volke voordat hulle oor Polinesië versprei het.[1] Dit kom ook voor as die onderwêreld in baie Maori-stories.