Durbanville
From Wikipedia, the free encyclopedia
Durbanville is 'n voorstad (of dorp) geleë in die Wes-Kaap en grens aan Bellville.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Durbanville | |
---|---|
NG Kerk Durbanville | |
Koördinate: 33°49′57″S 18°38′51″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Munisipaliteit | Stad Kaapstad |
Stigting | 1825 |
Oppervlak | |
• Totaal | 27,41 km2 (10,58 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 54 286 |
• Digtheid | 1 981/km2 (5 130/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 82.2% |
• Indiërs/Asiërs | 1.0% |
• Bruin mense | 10.1% |
• Swart mense | 5.5% |
• Ander | 1.2% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 58.9% |
• Engels | 37.2% |
• Ander | 3.8% |
Poskode (strate) | 7550 |
Skakelkode | 021 |
Sluit
Durbanville was met sy natuurlike varswaterfontein en baie koeltebome 'n oornagplek vir reisigers van Kaapstad na die noorde. Hul afklimplek was by Pampoenkraal (soos die plaas aanvanklik bekend was).