Barrydale
Dorpie in die Wes-Kaap Provinsie van Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Barrydale is 'n dorpie op die grens van die Overberg en die Klein Karoo in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is geleë in 'n nou vallei in Langeberg by die begin van die Tradouwpas op pad na Swellendam waar die pad van Suurbraak af by die R62 wynroete tussen Montagu en Oudtshoorn aansluit.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Barrydale | |
---|---|
Uitsig oor Barrydale | |
Koördinate: 33°54′S 20°44′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Overberg |
Munisipaliteit | Swellendam |
Stigting | 1882 |
Oppervlak | |
• Totaal | 25,77 km2 (9,95 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 156 |
• Digtheid | 161/km2 (420/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 11.9% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 83.3% |
• Swart mense | 3.6% |
• Ander | 0.8% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 90.6% |
• Engels | 6.6% |
• Xhosa | 1.1% |
• Ander | 1.1% |
Poskode (strate) | 6750 |
Poskode (posbusse) | 6750 |
Skakelkode | 028 |
Sluit