Appelkoos
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die appelkoos, (Prunus armeniaca), is 'n spesie van die genus Prunus, geklassifiseer saam met die pruim in die subgenus Prunus. Sy inheemse oorsprong is ietwat onseker omrede uitgebreide prehistoriese verbouing.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Appelkoos | |
---|---|
Appelkoosvrugte | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Prunus |
Subgenus: | Prunus |
Seksie: | Armeniaca |
Spesie: | P. armeniaca |
Binomiale naam | |
Prunus armeniaca | |
Sinonieme | |
Sluit
Appelkose word sedert antieke tye geëet. Die Romeine het dit Praecocum genoem – die kosbare een. Die piepklein steenvrugte is propvol proteïene, vesel en minerale en daar is gevind dat dit effektief is in die bekamping van hartsiektes.[2]