Ammonium
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ammonium is 'n komplekse katioon met formule NH+4.
Meer inligting ...
Algemeen | |
---|---|
Naam | Ammonium |
Termochemiese radius | 1,36(19) Å [1] |
74,4 [S.cm2/mol][2] | |
pKa | 9,24 |
Lys van anione |
Sluit
Dit word gevorm wanneer ammoniak ('n basis) deur 'n suur geprotoneer word.
Die ammonium-katioon is 'n taamlik swak suur.
Hierdie katioon kom in talle soute voor, wat algemeen goed in water oplosbaar is. Die chemie van ammoniumverbindings kan goed met die alkalimetale s'n vergelyk word.
Van die ammoniumsoute is:
- Sien ook Kategorie:Verbindings van ammonium