Geleidingsvermoë
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die geleidingsvermoë of geleibaarheid is die vermoë om elektriese stroom te gelei. Daar is party nouverwante begrippe, simbole en eenhede wat gebruik word en die meganismes kan ook verskil.