XBIZ-prys
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die XBIZ-pryse word jaarliks toegeken aan individue, maatskappye, akteurs en produkte wat ’n belangrike rol gespeel het in die groei en sukses van volwassevermaak.[1] Dit word deur die uitgewer en stigter van XBIZ, Alec Helmy, beskryf as "gebore uit die bedryf se behoefte aan ’n toekenningsgeleentheid wat nie net alle fasette van die bedryf insluit nie, maar een wat dit in ’n professionele lig voorstel en met klas huldig".[2]
Kitsfeite
XBIZ-pryse
| ||
Die XBIZ-trofee. | ||
Toegeken vir | Uitmuntendheid in volwassevermaak | |
Borg | XBIZ | |
Land | VSA | |
Eerste toekenning | 2003 | |
Webtuiste | xbizawards.xbiz.com |
Sluit