Wêreldnatuurlewefonds
internasionale nie-regeringsorganisasie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Wêreldnatuurlewefonds (Engels: World Wildlife Fund, WWF) is 'n nieregeringsorganisasie wat op 1 April 1961 gestig is. Sy eerste president was prins Bernhard, eggenoot van die destydse koningin Juliana van Nederland. In dieselfde jaar het 'n nasionale tak in die Verenigde Koninkryk, die British National Appeal ontstaan met prins Philip, die hertog van Edinburgh, as voorsitter.[1]
Die organisasie het die beskerming van spesies en landskappe ten doel. Dit het 'n strategie wat op ses gebiede fokus: