Wladimir Dal
From Wikipedia, the free encyclopedia
Wladimir Iwanowitsj Dal (Russies: Влади́мир Ива́нович Даль; 22 November 1801 - 4 Oktober 1872) was 'n vooraanstaande Russiese leksograaf, Turkoloog[1] en stigterslid van die Russiese Geografiese Vereniging. Hy het gedurende sy leeftyd die orale geskiedenis van Rusland opgeteken wat later in Russies gepubliseer is en deel van die moderne folklore geword het.
Kitsfeite Geboorte, Oorlede ...
Wladimir Dal | |
---|---|
Leksograaf | |
Geboorte | (1801-11-22)22 November 1801 Loehansk, Russiese Ryk |
Oorlede | 4 Oktober 1872 (op 70) Moskou, Russiese Ryk |
Bekende werke | Verklarende Woordeboek van Lewende Russies |
Sluit