Witvlei
From Wikipedia, the free encyclopedia
Witvlei is 'n bewoonde nedersetting in die Steinhausen-kiesafdeling, Omaheke-distrik, Namibië, geplaas op die B6-pad tussen Windhoek en Gobabis. Dit is bekend vir die produsering van hoë kwaliteit beesvleis, wat dan na Europa uitgevoer word.
Kitsfeite Land, Streek ...
Witvlei | |
---|---|
Kerk in Witvlei. | |
Koördinate: 22°24′S 18°29′O | |
Land | Namibië |
Streek | Omaheke |
Sluit
Witvlei se dorp se raadslede is:[1]