Witkeelsanger
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Witkeelsanger (Sylvia communis) is 'n gelokaliseerde algemene voël en Palearkties-broeiende trekvoël. Die voël kom een-een in droë boomveld, veral doringveld in dorre savanne voor. Die voël is 14 cm groot en weeg 12 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Common Whitethroat
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Witkeelsanger | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. communis |
Binomiale naam | |
Sylvia communis Latham, 1787, England | |
Sluit