Windhoek Eros-lughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Eros Lughawe of Windhoek Eros-lughawe (IATA-kode: ERS, ICAO: FYWE) is 'n lughawe wat Windhoek, die hoofstad en grootste stad van die Republiek van Namibië, bedien. Dit is in die Khomasstreek geleë, sowat 5 km (3 myl) suid van Windhoek se sentrale sakegebied.[2][4]
Kitsfeite IATA: ERS – ICAO: FYWE, Opsomming ...
Windhoek Eros-lughawe | |||
---|---|---|---|
Eros-lughawe in 2017, vanuit 'n Cesna | |||
IATA: ERS – ICAO: FYWE | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar/Operateur | Namibia Airports Company[1] | ||
Bedien | Windhoek, Namibië | ||
Hoogte bo seevlak | 1 699 m / 5 575 vt | ||
Koördinate | 22°36′44″S 17°04′50″O | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
01/19 | 2 229 | 7 313 | Teer |
09/27 | 1 005 | 3 297 | Teer |
Statistieke (2016) | |||
Passasiers | 74 356 | ||
Lugbewegings | 17 620 | ||
Bronne: Namibia Airports Co.,[2] DAFIF[3] |
Sluit