Wildehond
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Afrika wildehond (Lycaon pictus) is 'n karnivoor en soogdier uit die familie Canidae. Wildehonde kom slegs in Afrika voor, veral in struikvelde en ander lig beboste gebiede. Dit is die enigste spesie in die genus Lycaon.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Wildehond | |
---|---|
In die Tswalu-Kalaharireservaat, Noord-Kaap | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Caninae |
Genus: | Lycaon Brookes, 1827 |
Spesie: | L. pictus |
Binomiale naam | |
Lycaon pictus (Temminck, 1820) | |
bestaande gebiede waarskynlik bestaande gebied
– volgens IUCN-verspreidingdata |
Sluit
In Suider-Afrika word die wildehond meestal in die Krugerwildtuin, Botswana, Namibië en KwaZulu-Natal aangetref. Wildehonde leef in troppe en is veral bekend as roofdiere wat hul prooi meedoënloos jag.