Wheatstone brug
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Wheatstonebrug is 'n elektriese stroombaan wat gebruik word om 'n onbekende weerstand te meet deur twee bene van 'n brugstroombaan te balanseer, waarvan die een been die onbekende komponent bevat. Die grootste voordeel van hierdie stroombaan is die vermoë om baie akkurate metings te verkry (teenoor 'n eenvoudige spanningsverdeler).[1] Sy werking is soortgelyk aan die oorspronklike potensiometer.
Hierdie artikel behoort versmelt te word met Wheatstonebrug.
Maak seker om die inhoud te skuif na die bladsy wat reeds aan Wikidata gekoppel is!
Indien altwee gekoppel is, sien hier.
Die Wheatstonebrug was ontwerp deur Samuel Hunter Christie in 1833 en verbeter en gepopulariseer deur Sir Charles Wheatstone in 1843[2]