Warren-beker
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Warren-beker is ’n antieke Romeinse drinkbeker met twee reliëftonele van seks tussen mans. Die beker is genoem na sy eerste moderne eienaar, die versamelaar en skrywer Edward Perry Warren. Die Britse Museum het dit in 1999 gekoop. Dit dateer volgens die meeste bronne uit die 1ste eeu (sowat 10 n.C.) maar daar is twyfel oor die beker se oorsprong.[1]
Kitsfeite Materiaal, Grootte ...
Warren-beker | |
---|---|
Die Warren-beker, kant A. | |
Materiaal | Silwer |
Grootte | Hoogte: 11 cm; wydte: 9,9 cm; diepte: 11 cm |
Oorsprong | Romeins, 5-15 n.C. |
Bewaar | Kamer 70, Britse Museum, Londen |
Sluit