Vredehoek
From Wikipedia, the free encyclopedia
Vredehoek is 'n voorstad in die weste van Kaapstad. Die inwoners van Vredehoek is meestal Engelssprekende blankes maar daar is ook 'n klein (sowat 17%) Afrikaanssprekende minderheid.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Vredehoek | |
---|---|
Voorstad | |
Uitsig oor Vredehoek | |
Koördinate: 33°56′15″S 18°25′30″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Kaapstad |
Bevolking | |
• Totaal | 3 556[1] |
• Digtheid | 3 800/km2 (10 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 8001 |
Skakelkodes | +27 (0)21 |
Sluit