Vlag van die Pitcairneilande
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die vlag van die Pitcairneilande, ’n Britse oorsese gebied is op 2 April 1984 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die wapen van die eiland op die wapperkant.