Vlag van Libanon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van Libanon is op 7 Desember 1943 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie horisontale bane in rooi, wit en rooi met ’n groen seder in die middel van die wit baan.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 7 Desember 1943[1] |
Ontwerp | Drie horisontale bane in rooi, wit en rooi met ’n groen seder in die middel van die wit baan. |
Sluit