Vishoek
From Wikipedia, the free encyclopedia
Vishoek (engels Fish Hoek) was voorheen 'n afsonderlike dorp maar is nou 'n Kaapstadse voorstad aan Valsbaai, sowat 29 km suid van die middestad met die elektriese spoorlyn wat oor Wynberg hierlangs tot in Simonstad loop.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Vishoek | |
---|---|
Uitsig oor Vishoek | |
Koördinate: 34°8′10″S 18°25′48″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Munisipaliteit | Stad Kaapstad |
Hoofplek | Kaapstad |
Stigting | 1660 |
Oppervlak | |
• Totaal | 13,45 km2 (5,19 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 11 890 |
• Digtheid | 884/km2 (2 290/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 82,2% |
• Indiërs/Asiërs | 1,2% |
• Bruin mense | 5,1% |
• Swart mense | 9,7% |
• Ander | 1,9% |
Taal (2011) | |
• Engels | 83,0% |
• Afrikaans | 12,6% |
• Ander | 4,4% |
Sluit