Virginia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Virginia is 'n goudmyndorp in die Vrystaat, in Suid-Afrika.[2] Die dorp lê 140 km noordoos van Bloemfontein en 20 km suid van Welkom en is deel van die Vrystaatse Goudveld. In 2011 het die dorp en die township Meloding saam 'n bevolking van 66 208 gehad.[1]
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Virginia | |
---|---|
Koördinate: 28°6′23″S 26°51′44″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Lejweleputswa |
Munisipaliteit | Matjhabeng |
Stigting | 1954 |
Oppervlak | |
• Totaal | 74,11 km2 (28,61 vk. myl) |
Hoogte | 1 316 m (4 318 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 21 846 |
• Digtheid | 295/km2 (760/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 29.7% |
• Indiërs/Asiërs | 0.8% |
• Bruin mense | 1.6% |
• Swart mense | 67.6% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 42.4% |
• Afrikaans | 32.0% |
• Xhosa | 10.4% |
• Engels | 5.5% |
• Ander | 9.7% |
Poskode (strate) | 9430 |
Poskode (posbusse) | 9430 |
Skakelkode | 057 |
Sluit