Veelpartyhandves
politieke alliansie in Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Veelpartyhandves, amptelik die Veelpartyhandves vir Suid-Afrika, is 'n voorverkiesingsooreenkoms in Suid-Afrika wat daarop gemik is om beide die drie-dekade heerskappy van die African National Congress (ANC) party, en die onlangse opkoms van die omstrede Economic Freedom Fighters (EFF)-party in die algemene verkiesing van 2024 teen te staan, en bied 'n moontlikheid van ‘n verenigde front in die verband.[1][2][3][4][5][6][7][8]
Partye in die handves verteenwoording gesamentlik 112 van die 400 setels in die Nasionale Vergadering.