Vaalwater
From Wikipedia, the free encyclopedia
Vaalwater is 'n dorp langs die Mokolorivier in die Limpopoprovinsie ten noorde van Suid-Afrika. Die Munisipale kantoor se naam is tussen 2006 en 2007 na Mabatlane verander, maar die dorp se naam bly onveranderd. Die dorp lê net noord van die Waterberg.
Kitsfeite Vaalwater Mabatlane, Land ...
Vaalwater Mabatlane | |
---|---|
R517 in Vaalwater | |
Koördinate: 24°17′S 28°06′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Waterberg |
Munisipaliteit | Modimolle–Mookgophong |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 10,51 km2 (4,06 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 964 |
• Digtheid | 377/km2 (980/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 11.8% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 0.1% |
• Swart mense | 87.4% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 64.3% |
• Afrikaans | 11.3% |
• Tsonga | 7.9% |
• Tswana | 6.7% |
• Ander | 9.7% |
Poskode (strate) | 8240 |
Poskode (posbusse) | 8240 |
Skakelkode | 014 |
Sluit