Tsolwana-natuurreservaat
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Tsolwana-natuurreservaat is geleë in die Oos-Kaap en is 8 500 hektaar groot. Dit is geleë aan die noorderhange van die Winterberge en op die rand van die Karoo. Die Swart-Keirivier vorm die suidwestelike grens van die reservaat. Die grootste gedeelte van die reservaat bestaan uit grasvlaktes.
Kitsfeite Koördinate: 32°10′14″S 26°30′1″O ...
Tsolwana-natuurreservaat | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Naaste dorp | Tarkastad |
Koördinate: 32°10′14″S 26°30′1″O | |
Oppervlak | 8 500 ha |
Bestuursliggaam | Oos-Kaapse Parkeraad |
Sluit
Die reservaat beskik oor 'n klompie vrylopende wildsoorte.