Touwsrivier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Touwsrivier is 'n dorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die N1 nasionale pad gaan verby die dorp.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Touwsrivier | |
---|---|
'n Straat in Touwsrivier | |
Koördinate: 33°20′16″S 20°02′01″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Kaapse Wynland |
Munisipaliteit | Breedevallei |
Stigting | 1877 |
Oppervlak | |
• Totaal | 21,62 km2 (8,35 vk. myl) |
Hoogte | 770 m (2 530 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 8 126 |
• Digtheid | 376/km2 (970/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 6.6% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 84.9% |
• Swart mense | 7.5% |
• Ander | 0.7% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 93.1% |
• Engels | 2.6% |
• Xhosa | 1.0% |
• Ander | 3.3% |
Poskode (strate) | 6880 |
Skakelkode | 023 |
Sluit