Tipiese sangers
From Wikipedia, the free encyclopedia
Tipiese sangers (Sylvia) is 'n genus van voëls in die familie van ouwêreldse sangers (Sylviidae) in die orde van sangvoëls (Passeriformes). Tans word 28 spesies onder die genus ingedeel, insluitende vyf spesies wat vroeër onder die genus Parisoma ingedeel is.
Kitsfeite Sylvia, Wetenskaplike klassifikasie ...
Sylvia | |
---|---|
Van bo na onder (mannetjies voor: Sylvia curruca Witkeelsanger (Sylvia communis) Tuinsanger (Sylvia borin) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Sylvia Scopoli, 1769 |
Species | |
See text | |
Sinonieme | |
Parisoma Swainson in Richardson, 1832 |
Sluit
Die meeste spesies lewe in bosse en digte struike, sommige spesies kom algemeen in tuine en parke voor. Hulle tjirp meestal luidrugtig, sodat hulle mekaar kan uitken.