Tierkathaai
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die tierkathaai (Halaelurus natalensis) is 'n haai wat endemies aan die ooskus en suidkus van Suid-Afrika is. Die haai word 48 cm lank en kom in water voor wat tot 172 m diep is. Die haai is ovipaar en lê 12 - 22 eiers. Die kleur is lig met donker kolle op die rug.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Tierkathaai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Halaelurus |
Spesie: | H. natalensis |
Binomiale naam | |
Halaelurus natalensis (Regan, 1904) | |
Verspreiding[2] | |
Sinonieme | |
Scyllium natalense Regan, 1904 |
Sluit