Threskiornithidae
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die familie Threskiornithidae bestaan uit 36 groot waadvoëls. Die familie word in twee sub-families onderverdeel: ibisse en lepelaars.
Kitsfeite Lepelaar, Bewaringstatus ...
Lepelaar | |
---|---|
'n Gewone lepelaar in die Neurenberg-dieretuin. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilies | |
Sluit