Thien Duong-grot
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Thien Duong-grot (in Viëtnamees: Hang Thiên Đường is 'n massiewe grot wat as die grootste grot ter wêreld beskou word. Hierdie grot is in die Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park in die provinsie Quang Binh in Viëtnam geleë, naby die grens met Laos.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die akkuraatheid van hierdie artikel (of dele daarvan) word tans betwis. Sien gerus die besprekingsbladsy vir details. |
Ondanks die grot se grootte is dit eers in 2005 ontdek en in 2010 aan die publiek bekend gestel. Die Thien Duong-grot bestaan uit 'n lang tonnel van meer as 31 kilometer in lengte. Hierdie tonnel is op plekke tot 150 meter hoog en 100 meter breed.[1][2][3]