Synapsida
From Wikipedia, the free encyclopedia
Synapsida (Grieks vir "gesmelte boog"), ook die sinapsides genoem, is ’n groep diere wat soogdiere insluit, asook elke dier wat nader aan soogdiere verwant is as aan ander lewende amniote.[2]
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Subgroepe ...
Synapsida | |
---|---|
’n Skelet van Dimetrodon grandis in die Nasionale Natuurgeskiedenismuseum in Washington, D.C.. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Superklas: | |
(geen rang): | |
Klas: | Synapsida (Osborn, 1903) |
Subgroepe | |
| |
Sinonieme | |
Theropsida Seeley, 1895[1] |
Sluit