Swartspikkel-drilvis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Swartspikkel-drilvis (Torpedo fuscomaculata) is 'n rog wat voorkom in die suid-westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika van Mosambiek tot by Knysna. In Engels staan die rog bekend as die Black-spotted electric ray.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Swartspikkel-drilvis | |
---|---|
'n Swartspikkel-drilvis by die Maledive-eilande. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. fuscomaculata |
Binomiale naam | |
Torpedo fuscomaculata W. K. H. Peters, 1855 | |
Sinonieme | |
Narcacion fuscomaculatus (Peters, 1855) |
Sluit