Swartkraai
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die swartkraai of koringlandkraai[1] is 'n wydverspreide en lokaal algemene standvoël in Suider- en oossentraal-Afrika. Hulle is omnivore wat minder afhanklik van aas is as die witborskraai.[2] Hulle vlieg met diep vlerkslae, en gee lang treë as hulle stap. Hulle het 'n groot verskeidenheid roepe waarvan sommige gereeld geuiter word.[2]
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Swartkraai | |
---|---|
Afgeneem in die Kgalagadi-vredespark en roep opgeneem in KwaZulu-Natal | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. capensis |
Binomiale naam | |
Corvus capensis Lichtenstein, 1823 | |
verspreiding |
Sluit