Superswerm
From Wikipedia, the free encyclopedia
’n Superswerm is ’n groot groep kleiner sterrestelselswerms of -groepe. Dit is van die grootste bekende strukture van die heelal. Hulle is so groot dat hulle nie deur swaartekrag verbind word nie en gevolglik deelneem aan die Hubble-uitdying.