Suid-Afrikaanse siviele ordes en dekorasies: 1967-2002
From Wikipedia, the free encyclopedia
Tussen 1967 en 2002 het die Suid-Afrikaanse regering die volgende siviele ordes en dekorasies aan landsburgers en buitelanders toegeken. Hulle is in 2002 deur die huidige reeks ordes vervang.
Hierdie artikel behoort versmelt te word met Lys van Suid-Afrikaanse ordes, dekorasies en medaljes.
Maak seker om die inhoud te skuif na die bladsy wat reeds aan Wikidata gekoppel is!
Indien altwee gekoppel is, sien hier.